Description:
As jy aan die volgende vereistes voldoen, laai asb jou CV - Uitstekende Excel en Word vermoë - Outlook e-pos etiket in Afrikaans en Engels - Organisasie & beplanningsvaardighede - Sosiale media bemarking (Facebook, Instagram, Tik Tok) - Aanvraag van kwotasies by verskaffers - Detail georiënteerd - Bestuurderslisensie en eie vervoer - Moet goed onder druk kan presteerAs jy hierdie ondervinding het is dit n bonus: - Voorraad en voorraadopname - Pastel - Verkoopsagent (Bykomende kommissie beskikbaar)
Maandelikse basiese salaris onderhandelbaar.
10 Mar 2025;
from:
gumtree.co.za