Description:
Sabino Canyon Spur in Malmesbury het 3 kelner posisies beskikbaar. Indien julle belangstel stuur asseblief julle volledige CV met n kopie van julle ID na sabino@spursteakranch.co.za .
Die voordeel is dat julle by n restaurant aansoek gaan doen wat groei,stabiel is en die moontlikheid daar is om persoonlik te groei.
Ek sal na die aansoeke kyk en as julle aansoeke suksesvol is , sal ek jou kontak.
18 Apr 2025;
from:
gumtree.co.za