Description:
Sekuriteits wag Pretoria Oos (dringend)
Sekuriteitswag (Hoof Uitvoerende Beampte - Woonperseel) Moet Afrikaans praat Eie vervoer he - Nie onderhandelbaar Moet in Pretoria woonagtig wees Bewaak die hoof uitvoerende beampte se perseel Ondervinding (5 jaar) Moet eie vervoer hê, met ''n geldige bestuurs lisensie Geldige vuurwapenlisensie (nie ''n moet nie) Sober gewoontes Goeie kommunikasie vaardighede Skoon kriminele rekord Goeie verwysings Gesondheid (Uitstekend) Vertroue waardig betroubaar Posisie is nagskofte (3 nagte aan, 3 nagte af) Begindatum: OnmiddellikAdditional Info:
3 to 5 years
Salary: RR13000 to R15000
Job Reference #: 166390644
02 Dec 2021;
from:
gumtree.co.za