Description:
REKENMEESTER
epos CV na: johan@bvigrg.co.za
vereistes:
1. Toepaslike graad in Finansiële Rekeningkunde
2. Voltooide SAIPA /SAICA klerkskap
3. Ondervinding in die volgende rekenaar pakette: Caseware, excel, Pastel & Xero
4. SARS e-filing met die volgende areas: EMP201, VAT201, IT12/IT14
5. Kandidate met 'n goeie begrip en ondervinding in die uitvoer van onafhanklike oorsigte van beslote korporasies en maatskappye op Caseware sal voorkeur geniet