Description: Ons is gebasseer in Worcester en dek die Rawsonville-Worcester area. Die geskikte kandidaat sal onafhanklik kan werk en eienaarskap neem van sy werk. Indien jy beide sterk tegniese - en interpersoonlike vaardighede het, wil ek van jou hoor. ...
a day ago