Description:
Ons is gebasseer in Worcester en dek die Rawsonville-Worcester area. Die geskikte kandidaat sal onafhanklik kan werk en eienaarskap neem van sy werk. Indien jy beide sterk tegniese - en interpersoonlike vaardighede het, wil ek van jou hoor.
Minimum vereistes:
- Gekwalifiseerde elektrisiën.
- Ten minste 7 jaar ervaring.
- Geldige bestuurderslisensie.
- Ervaring met sonkrag of verkoeling sal voordelig wees.
- Professionele voorkoms en kommunikasie vermoë.
28 Apr 2025;
from:
gumtree.co.za