Where

Junior Rekeningkundige - en Administratiewe Assistent (F07)

Werkie
Pretoria Full-day Full-time

Description:

Junior Rekeningkundige- en Administratiwe Assistent

📍 Ligging: Pretoria-Oos, Suid-Afrika
💰 Salaris: R15 000 – R17 000 per maand
🕗 Werksure: Maandae tot Vrydae | 8:00 – 17:00
📅 Begindatum: So gou as moontlik

Meer oor die rol:

Ons kliënt is op soek na ’n dinamiese en georganiseerde Junior Rekeningkunde- en Administratiewe Assistent wat verantwoordelik sal wees vir die akkurate verwerking van finansiële data, asook algemene kantooradministrasie. Hierdie rol bied die ideale geleentheid vir iemand wat graag met sy/haar hande diep in boekhouding en administrasie werk.

🔹 Sleutelverantwoordelikhede

Finansiële Administrasie:

  • Invoer van bankstate en maandelikse boekhou van die groep se finansies

  • Verwerking van kliëntedata

  • Opstel van Bestuurstate

  • SARS indienings

  • Opstel van maandelikse salarisstrokies

Kantooradministrasie:

  • Algemene kantooradministrasie (bv. reël van funksies, kantoor aankope, vergaderingsopstelling)

  • Liasseer en rekordhouding

  • Instandhouding van personeelleêrs, insluitend verlofrekords en aanstellingskontrakte

🎓 Voorkeurkwalifikasies & Ondervinding

  • ’n Graad in 'n Rekeningkundige veld of besig om een te voltooi

  • Minimum 3 jaar ondervinding in boekhouding

  • Ervaring met Pastel en Xero is baie voordelig

  • Sterk administratiewe en organisasie vaardighede

  • Eie betroubare vervoer en ’n geldige bestuurslisensie

💡 Ideaal vir iemand met ’n passie vir akkuraatheid, goeie tydsbestuur en die vermoë om selfstandig en onder druk te werk.

👉 Doen nou aansoek om deel te word van ’n gesoute en professionele span!

Junior Accounting and Administrative Assistant

📍 Location: Pretoria East, South Africa
💰 Salary: R15 000 – R17 000 per month
🕗 Working Hours: Monday to Friday | 8:00 – 17:00
📅 Start Date: As soon as possible

About the Role:

Our client is seeking a dynamic and well-organized Junior Accounting and Administrative Assistant to manage accurate financial data processing and general office administration. This is the perfect role for someone eager to immerse themselves in both bookkeeping and office operations.

🔹 Key Responsibilities

Financial Administration:

  • Capture bank statements and perform monthly bookkeeping for the group

  • Process client data

  • Prepare management accounts

  • Submit statutory filings (SARS)

  • Generate monthly payslips

Office Administration:

  • General office administration (e.g., organizing functions, office purchases, meeting arrangements)

  • Filing and recordkeeping

  • Maintain personnel files, including leave tracking and employment contracts

🎓 Preferred Qualifications & Experience

  • A degree in Accounting or currently studying towards one

  • Minimum 3 years’ experience in bookkeeping

  • Experience with Pastel and Xero is highly advantageous

  • Excellent administrative and organizational skills

  • Must have own reliable transport and a valid driver’s license

💡 Ideal for someone detail-oriented, proactive, and able to thrive under pressure.

👉 Apply now to become part of a professional and experienced team!

Requirements:

  • Invoer van bankstate en maandelikse boekhou van die groep se finansies

  • Verwerking van kliëntedata

  • Opstel van Bestuurstate

  • SARS indienings

  • Opstel van maandelikse salarisstrokies

  • Algemene kantooradministrasie (bv. reël van funksies, kantoor aankope, vergaderingsopstelling)

  • Liasseer en rekordhouding

  • Instandhouding van personeelleêrs, insluitend verlofrekords en aanstellingskontrakte

  • ’n Graad in 'n Rekeningkundige veld of besig om een te voltooi

  • Minimum 3 jaar ondervinding in boekhouding

  • Ervaring met Pastel en Xero is baie voordelig

  • Sterk administratiewe en organisasie vaardighede

  • Eie betroubare vervoer en ’n geldige bestuurslisensie

  • Capture bank statements and perform monthly bookkeeping for the group

  • Process client data

  • Prepare management accounts

  • Submit statutory filings (SARS)

  • Generate monthly payslips

  • General office administration (e.g., organizing functions, office purchases, meeting arrangements)

  • Filing and recordkeeping

  • Maintain personnel files, including leave tracking and employment contracts

  • A degree in Accounting or currently studying towards one

  • Minimum 3 years’ experience in bookkeeping

  • Experience with Pastel and Xero is highly advantageous

  • Excellent administrative and organizational skills

  • Must have own reliable transport and a valid driver’s license

19 May 2025;   from: careers24.com

Similar jobs

Description: Junior Rekeningkundige- en Administratiwe Assistent 📍 Ligging: Pretoria-Oos, Suid-Afrika 💰 Salaris: R15 000 – R17 000 per maand 🕗 Werksure: Maandae tot Vrydae | 8:00 – 17:00 📅 Begindatum: So gou as moontlik Meer oor die rol: Ons kliënt is op ...
10 days ago

Description: Admin Assistent Ons klient is op soek na 'n energieke en betroubare Admin Assistent om hulle span te versterk. Hierdie rol vereis sterk administratiewe en kliëntediensvaardighede, saam met die vermoë om effektief te kommunikeer en onder druk ...
a day ago