Where

PRODUKSIE- / PLAASBESTUURDER (VEE en LUSERN)

Job Placements
De Aar Full-day Full-time

Description:

Die posbekleër sal direk aan die eienaar rapporteer en die primêre fokus van aktiwiteite het betrekking op die vee en uitgebriede lusern verbouing.

Ons soek iemand met opleiding in en/of ondervinding van vee- en lusern boerdery. Die ideale kandidaat beskik oor goeie kommunikasie en interpersoonlike vaardighede om leiding uit te kan voer in spanverband.

In ruil vir u geesdrif en toewyding word n onderhandelbare vergoedingspakket, wat behuising insluit, gebied.

Belangstellendes, doen asb. deur enige van die volgende opsies uit te voer:
die 'Apply' opsie by die advertensie of
07 May 2025;   from: gumtree.co.za

Similar jobs

  • Ligpos (Pty) Ltd
  • De Aar
KURSUS BESKIKBAAR: Plaasbestuur Droom jy daarvan om 'n suksesvolle plaas te bedryf, maar kort jy die praktiese kennis? Hier's jou kans! Ons intensiewe Plaasbestuur Opleiding bied jou al die vaardighede wat jy nodig het om 'n selfversekerde en bekw...
a day ago
  • Ligpos (Pty) Ltd
  • De Aar

Description:

KURSUS BESKIKBAAR: Plaasbestuur

Droom jy daarvan om 'n suksesvolle plaas te bedryf, maar kort jy die praktiese kennis? Hier's jou kans! Ons intensiewe Plaasbestuur Opleiding bied jou al die vaardighede ...