Where

FINANSIËLE EN ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
Kimberley Full-day Full-time

Description:

Agri Noord-Kaap, ‘n nie-winsgewende organisasie wat help om ‘n stabiele, winsgewende landbou-omgewing in die provinsie te ontwikkel en bevorder, beskik oor die volgende uitdagende geleentheid vir ʼn akkurate en selfgedrewe individu vir die effektiewe uitvoering en instandhouding van die finansiële en administratiewe funksies binne Agri Noord-Kaap.

FINANSIËLE EN ADMINISTRATIEWE BEAMPTE

Die pos is gesetel in Kimberley en die posbekleër sal aan die Hoofbestuurder van Agri Noord-Kaap rapporteer.

Vereistes:

  • Toepaslike tersiêre kwalifikasie in rekeningkunde om in die georganiseerde landbou omgewing werksaam te wees, ondersteun deur sterk administratiewe vaardighede.
  • Hoogs-effektiewe gesproke en geskrewe kommunikasievaardighede.
  • Uitstekende interpersoonlike vaardighede met ‘n pro-aktiewe aanslag.
  • Bogemiddelde fasiliteringsvaardighede met ʼn goedgevestigde professionele ondersteuningsnetwerk.
  • Die vermoë om navorsing te doen en inligting te interpreteer.
  • Vlotheid in Afrikaans en Engels.
  • Rekenaargeletterdheid in MS Office en rekenkundige sagteware soos Sage, Pastel, of Xero.
  • Geldige rybewys met eie betroubare vervoer.

Verantwoordelikhede sluit in:

  • Finansiële kontrole van Agri Noord-Kaap en RPO Noord-Kaap.
  • Instandhouding en uitvoering van die totale rekenkundige stelsel.
  • Lede-administrasie en debiteurekontrole.
  • Bestuur van bates en finansiële verslagdoening.
  • Berekening en uitbetaling van eise.
  • Administrasie van affiliasiegeld van landboubesighede en spesialiteit organisasies.
  • Byhou van die elektroniese stelsel vir personeel/dagbestuur se vergaderings en bewegings.
  • Reël van kongresse, afsluitingsfunksies, vergaderings, vlugbesprekings, verblyf en voertuie.
  • Opstel van notules, agendas en verslae vir vergaderings, insluitend vertaling waar nodig.
  • Onderhou en opdatering van die webtuiste.
  • Oprig en instandhouding van die verskeie instansies se datumlyste.
  • Bestuur van dienskontrakte vir elektroniese toerusting.
  • Data-insameling en verwerking vir verskeie portefeuljes.
  • Jaarbeplanning en bestuur van die algemene leersisteem.
  • Alle ander administratiewe ondersteuning aan die hoofbestuurder, bedryfsbeamptes en dagbestuur soos van die pos verlang.

In ruil word ‘n onderhandelbare vergoedingspakket aangebied.

Belangstellendes kan aansoek doen deur hul CV met verwysing JAFA voor 10 Mei 2025 te rig aan recruitment@ovdm.co.za

Requirements:

  • Toepaslike tersiêre kwalifikasie in rekeningkunde om in die georganiseerde landbou omgewing werksaam te wees, ondersteun deur sterk administratiewe vaardighede.
  • Hoogs-effektiewe gesproke en geskrewe kommunikasievaardighede.
  • Uitstekende interpersoonlike vaardighede met ‘n pro-aktiewe aanslag.
  • Bogemiddelde fasiliteringsvaardighede met ʼn goedgevestigde professionele ondersteuningsnetwerk.
  • Die vermoë om navorsing te doen en inligting te interpreteer.
  • Vlotheid in Afrikaans en Engels.
  • Rekenaargeletterdheid in MS Office en rekenkundige sagteware soos Sage, Pastel, of Xero.
  • Geldige rybewys met eie betroubare vervoer.
  • Finansiële kontrole van Agri Noord-Kaap en RPO Noord-Kaap.
  • Instandhouding en uitvoering van die totale rekenkundige stelsel.
  • Lede-administrasie en debiteurekontrole.
  • Bestuur van bates en finansiële verslagdoening.
  • Berekening en uitbetaling van eise.
  • Administrasie van affiliasiegeld van landboubesighede en spesialiteit organisasies.
  • Byhou van die elektroniese stelsel vir personeel/dagbestuur se vergaderings en bewegings.
  • Reël van kongresse, afsluitingsfunksies, vergaderings, vlugbesprekings, verblyf en voertuie.
  • Opstel van notules, agendas en verslae vir vergaderings, insluitend vertaling waar nodig.
  • Onderhou en opdatering van die webtuiste.
  • Oprig en instandhouding van die verskeie instansies se datumlyste.
  • Bestuur van dienskontrakte vir elektroniese toerusting.
  • Data-insameling en verwerking vir verskeie portefeuljes.
  • Jaarbeplanning en bestuur van die algemene leersisteem.
  • Alle ander administratiewe ondersteuning aan die hoofbestuurder, bedryfsbeamptes en dagbestuur soos van die pos verlang.
08 May 2025;   from: careers24.com

Similar jobs

  • Orffer & van der Merwe Human Resource Practitioners
  • Kimberley
... uitvoering en instandhouding van die finansiële en administratiewe funksies binne Agri Noord-Kaap. FINANSIËLE EN ADMINISTRATIEWE BEAMPTE Die ...
21 hours ago

... uitvoering en instandhouding van die finansiële en administratiewe funksies binne Agri Noord-Kaap. FINANSIËLE EN ADMINISTRATIEWE BEAMPTE Die ... pos is gesetel in Kimberley en die posbekleër ...
21 hours ago