Description:
Ons is n eiendom maatskappy geleë in Burgundy Estate. Het n posisie beskikbaar vir n jong dame om ons huur eiendomme te bestuur.
Gaan werk saam met agente wat ons eiendomme bestuur. Uit hierdie inligting is daar baie verslae wat maandeliks saamgestel moet word.
Jou werklading bestaan uit die volgende:
-Agente werk
-Prokureurs werk
-Verskeidenheid verslae doen
-Fakture en Joernale doen
-Rekeningkunde rekons
-Betalings laai op die bank
-Verskeie take doen vir die rekenmeester
Moet die volgende kennis hê:
-Bietjie werkservaring in die finansiële industrie
-In staat om onder druk te werk
-Goeie organiseerder
-In staat om admin op datum te hou
-Vol energie en gretig om nuwe goed te leer
Stuur jou cv na wilhelm@psig.co.za as jy al die vereistes ontmoet.