Description:
Gekwalifiseerde Petrolwerktuigkundige
📍 Ligging: Gezina, Pretoria
💰 Salaris: R14 000 – R16 500 Basies (na gelang van ervaring) + Kommissie (tot R26 000 per maand moontlik)
📈 Beskikbare Posisies: 1
🕒 Werksure: Maandag tot Vrydag, 07h30 – 17h00 (Een Saterdag per maand - word as oortyd betaal)
🎯 Begin Datum: So gou as moontlik
🎁 Voordele: Pensioenfonds
Hoof Verantwoordelikhede:
-
Diagnose, herstelwerk, dienswerk en inspeksies op voertuie van verskillende vervaardigers.
-
Werk aan verskeie modelle – nie beperk tot een handelsmerk nie.
-
Voltooi dienswerk volgens vervaardigerstandaarde.
-
Hou netjiese werksrekords en kommunikeer duidelik met kliënte en kollegas.
-
Volg alle veiligheids- en kwaliteitstandaarde.
Posvereistes:
-
Rooi Seël-kwalifikasie : Petrolwerktuigkundige (Dieselkwalifikasie alleen is nie geskik nie)
-
Minimum 3 jaar post-kwalifikasie ervaring.
-
3–5 jaar praktiese werkservaring in ’n soortgelyke werksomgewing.
-
Moet in staat wees om diagnoses, herstelwerk, diens en inspeksies te doen op verskeie voertuigvervaardigers.
-
Ervaring met verskillende voertuigvervaardigers is ’n vereiste.
-
Moet Afrikaans kan praat.
-
Geldige bestuurslisensie en betroubare eie vervoer is verpligtend.
-
Goeie kommunikasievaardighede, selfgedrewe en betroubaar.
-
Vermoë om onder druk te werk en prioriteite te bestuur.
💡 Is jy gereed om by ’n professionele span aan te sluit waar jou harde werk beloon word? Doen nou aansoek – ons wil van jou hoor!
Qualified Petrol Mechanic
📍 Location: Gezina, Pretoria
💰 Salary: R14,000 – R16,500 Basic (depending on experience) + Commission (up to R26,000 per month possible)
📈 Available Positions: 1
🕒 Working Hours: Monday to Friday, 07h30 – 17h00 (One Saturday per month – paid as overtime)
🎯 Start Date: As soon as possible
🎁 Benefits: Pension Fund
Key Responsibilities:
-
Perform diagnostics, repairs, services, and inspections on vehicles from various manufacturers.
-
Work on a variety of models – not limited to a single brand.
-
Complete service tasks according to manufacturer standards.
-
Maintain neat work records and communicate clearly with clients and colleagues.
-
Adhere to all safety and quality control standards.
Job Requirements:
-
Red Seal Qualification : Petrol Mechanic. (Diesel qualification only is not suitable)
-
Minimum of 3 years post-qualification experience.
-
3–5 years of practical work experience in a similar workshop environment.
-
Must be capable of conducting diagnostics, repairs, services, and inspections on a variety of vehicle manufacturers.
-
Experience working with different vehicle brands is essential.
-
Must be able to speak Afrikaans .
-
Must have a valid driver’s license and own reliable transport .
-
Strong communication skills, self-driven, and dependable.
-
Ability to work under pressure and manage priorities effectively.
💡 Ready to join a professional team where your hard work is rewarded? Apply now – we’d love to hear from you!
Requirements: