Where

Technical Input Manager / Tegniese Insetbemarker

OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Alice Full-day Full-time

Description:

Kern doel van die pos:

Bemarking en uitvoer van die maatskappy se produkte en dienste in die landboubedryf met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog en uit te brei deur nuwe besigheid te ontgin en winsgewend te opereer.

Minimum Vereistes:

  • BSc Agric / B Agric / B Tech of soortgelyke kwalifikasie met ten minste 3 - 5 jaar relevante ondervinding
  • Beide BASOS en AVCASA kursus sal ‘n aanwins wees
  • Goeie kennis ten opsigte van die verkope van Landbou Chemikalieë en Kunsmis produkte.
  • Goeie kennis ten opsigte van Sitrus sal in die kandidaat se guns tel.
  • 4 – 5 jaar vorige ondervinding binne ‘n Landbou omgewing;

Vaardighede :

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Sterk verkope & bemarkingsvaardighede;
  • Verskaffing van tegniese dienste aan produsente
  • Sterk onderhandelingsvaardighede;
  • Uitstekende vaardighede om verhoudings met kliente asook verskaffers te bou;
  • Besigheidsinsig;

Verantwoordelikhede :

  • Ontwikkel bemarkingstrategie vir generering van nuwe besigheid;
  • Bemarking van landbou produkte;
  • Verskaffing van tegniese dienste aan produsente
  • Bevorder die uitbou en handhawing van kliënteverhoudinge;
  • Beheer en bestuur van administrasie.

Core purpose of the position:

Marketing and exporting the company's products and services in the agricultural industry with the aim of maintaining, increasing and expanding market share by exploiting new business and operating profitably.

Minimum Requirements:

  • BSc Agric / B Agric / B Tech or similar qualification with at least 3 - 5 years of relevant experience;
  • Both BASOS and AVCASA course will be an asset;
  • Good knowledge regarding the sales of Agricultural Chemicals and Fertilizer products;
  • Good knowledge regarding Citrus will count in the candidate's favor;
  • 4 – 5 years of previous experience within an Agricultural environment.

Skills :

  • Good communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong sales & marketing skills;
  • Provision of technical services to producers;
  • Strong negotiation skills;
  • Excellent skills in building relationships with clients and suppliers;
  • Business acumen.

Responsibilities:

  • Develop marketing strategy for generating new business;
  • Marketing of agricultural products;
  • Provision of technical services to producers;
  • Promote the development and maintenance of client relationships;
  • Control and management of administration.

Requirements:

  • BSc Agric / B Agric / B Tech of soortgelyke kwalifikasie met ten minste 3 - 5 jaar relevante ondervinding
  • Beide BASOS en AVCASA kursus sal ‘n aanwins wees
  • Goeie kennis ten opsigte van die verkope van Landbou Chemikalieë en Kunsmis produkte.
  • Goeie kennis ten opsigte van Sitrus sal in die kandidaat se guns tel.
  • 4 – 5 jaar vorige ondervinding binne ‘n Landbou omgewing;
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Sterk verkope & bemarkingsvaardighede;
  • Verskaffing van tegniese dienste aan produsente
  • Sterk onderhandelingsvaardighede;
  • Uitstekende vaardighede om verhoudings met kliente asook verskaffers te bou;
  • Besigheidsinsig;
  • Ontwikkel bemarkingstrategie vir generering van nuwe besigheid;
  • Bemarking van landbou produkte;
  • Verskaffing van tegniese dienste aan produsente
  • Bevorder die uitbou en handhawing van kliënteverhoudinge;
  • Beheer en bestuur van administrasie.
  • BSc Agric / B Agric / B Tech or similar qualification with at least 3 - 5 years of relevant experience;
  • Both BASOS and AVCASA course will be an asset;
  • Good knowledge regarding the sales of Agricultural Chemicals and Fertilizer products;
  • Good knowledge regarding Citrus will count in the candidate's favor;
  • 4 – 5 years of previous experience within an Agricultural environment.
  • Good communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong sales & marketing skills;
  • Provision of technical services to producers;
  • Strong negotiation skills;
  • Excellent skills in building relationships with clients and suppliers;
  • Business acumen.
  • Develop marketing strategy for generating new business;
  • Marketing of agricultural products;
  • Provision of technical services to producers;
  • Promote the development and maintenance of client relationships;
  • Control and management of administration.
23 Apr 2025;   from: careers24.com

Similar jobs

  • OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
  • Alice
Kern doel van die pos: Bemarking en uitvoer van die maatskappy se produkte en dienste in die landboubedryf met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog en uit te brei deur nuwe besigheid te ontgin en winsgewend te opereer. Minimum Vereistes...
a day ago
  • OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
  • Alice

Description:

Kern doel van die pos:

Bemarking en uitvoer van die maatskappy se produkte en dienste in die landboubedryf met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog en uit te brei deur nuwe besigheid te ontgin en ...