Description:
Senior man mid-60's, gesond en ten volle tweetalig in Afrikaans en Engels, soek dringend 'n pos in die landbou of toerisme of verwante sektore. Ek het universiteitsopleiding en deeglike ervaring in bemarking/kommunikasie en besigheidsbestuur, sowel as praktiese boerdery-kennis. Baie betroubaar en eerlik, met 'n kode EC bestuurslisensie en eie vervoer. Bereid om te verhuis en kan onmiddelik diens aanvaar op n plaas, of by 'n gastehuis, lodge, oord, sportfasiliteit, hotel/ kroeg ens.
Kontak my asb op selfoon,WhatsApp by 0626737396. Baie dankie.