Description:
ROBERTSON RISK MANAGEMENT
Vakatures beskikbaar vir 'n Landelike Risiko Beampte (Tegnies / Ranger) in die Robertson omgewing.
Geskikte kandidaat moet voldoen aan die volgende vereistes.
Volwasse, energieke mans persoon.
Selfgedissiplineerd en gemotiveerd.
Individueel en in Spanverband kan werk.
Ongereelde ure werk.
Sober gewoontes.
PSIRA geregistreerd:
C -Graad
Besigheids
Vuurwapen
Bevoegdheids Sert.
Tegnies agtergrond:
Kennis van Alarm,
CCTV stelsels &
Installering
(Nie vereiste nie,
maar kan voordelig
wees.)
Eie betroubare voertuig (1 Ton Bakkie of SUV)
Volledige Mediese verslag sal tydens Onderhoud ingedien word.
Robertson Risk Management bied aan:
Bo markverwante salaris
Voertuig Toelaag
Kommunikasie Toelaag
Prestasie Bonus
Verdere voordele sal met kortlys kandidate bespreek word.
Indien u aan bogenoemde vereistes voldoen, stuur verkorte CV aan: chris@robertsonrisk.co.za
Asook jthiart001@gmail.com