Where

Verkoopsbestuurder / Sales Manager

R 35 000 - R 38 000 a month
ATKV Goudini Spa
Cape Town Full-day Full-time

Description:

Vernaamste verantwoordelikhede

 Moet die oord se verkope en besprekingsafdeling bestuur en deurlopend ontwikkel.

 Moet die oord se verkope- en bemarkingstrategie saamstel, uitvoer en die strategie bestuur.

 Koördineer die verkopefunksie van die bemarkingsaksies by die oord.

 Bemark die oord om groepe mense, konferensiegangers en ander nuwe markte te bereik.

 Moet op hoogte wees en bly van tendense in verkope en bemarking, voorkeure van kliënte en die impak wat hierdie tendense op die oord het.

 Moet die oordbestuurder ondersteun en bystaan met betrekking tot alle oordprojekte en -aktiwiteite.

 Moet bereid wees om onafhanklik te reis, en om eksterne bemarkingskoue by te woon.

 Moet die webwerfinhoud bestuur en die inhoud ook gereeld bywerk.

 Verantwoordelik vir die samestelling en aanbieding van die oord se vermaakprogramme.

Requirements:

 Toepaslike, bewese ervaring met minstens vyf jaar se ondervinding in toerisme, mediabemarking, digitale bemarking, vermaakprogramme en projekkoördinering.

 ’n Sterk administratiewe ingesteldheid en die vermoë om aksieplanne doeltreffend uit te voer.

 Goeie kommunikasievermoë in Afrikaans en Engels.

 Moet rekenaarvaardig wees met betrekking tot die Microsoft-produkreeks, asook goed vertroud wees met sosialemediaplatforms.

 Diensbeurte doen op die oord

 Moet noukeurig, georden en detail-georiënteerd wees, onder druk kan funksioneer en nie aan kantoorure gebonde wees nie.

 Goeie rekord in verkope in gasvryheidsbedryf of verwante industrie

 Beskik oor goeie bemarkingsvaardighede

20 Apr 2025;   from: careers24.com

Similar jobs

  • ATKV Goudini Spa
  • Cape Town
R 35 000 R 38 000 a month
Vernaamste verantwoordelikhede  Moet die oord se verkope en besprekingsafdeling bestuur en deurlopend ontwikkel.  Moet die oord se verkope- en bemarkingstrategie saamstel, uitvoer en die strategie bestuur.  Koördineer die verkopefunksie van di...
2 days ago
  • ATKV Goudini Spa
  • Cape Town
R 35 000 R 38 000 a month

Description:

Vernaamste verantwoordelikhede

 Moet die oord se verkope en besprekingsafdeling bestuur en deurlopend ontwikkel.

 Moet die oord se verkope- en bemarkingstrategie saamstel, uitvoer en die strategie bestuur.

...