Where

DRYWER & STOORMAN (TULBAGH)

Job Placements
Whittlesea Full-day Full-time

Description:

Ons kliënt, wat geleë is ±15km buite Tulbagh is op soek na 'n verantwoordelike, behulpsame en netjiese Drywer & Stoorman om by hulle span aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die veilige aflewering van gifstowwe aan kliënte en moet voorraadbeheer in die stoor kan toepas.

VERANTWOORDELIKHEDE

DRYWER

Daaglikse oplaai en aflewering van chemikalië Rekordhouding van afleweringsnotas Voldoen aan veiligheidsregulasies Voldoen aan die Nasionale Padverkeers Wet Netheid van voertuig en skoonmaak van voertuig

STOORMAN

Ontvang en uitlaai van chemikalië Bestuur van Vurkhuyser Voorraadkontrole en -beheer Voorraadtellings en –bestuur. Kommunikasie met bestuur oor voorraadvlakke Regpak van produkte en op rakke Skoonmaak van stoor en werksperseel

VEREISTES

Graad 10, moet basiese wiskunde & administratiewe funksies kan behartig Moet n geldige kode 10 lisensie he, PDP sal n bonus wees Moet self betroubare vervoer hê tot by die werkplek Moet kan Afrikaans en Engels lees en skryf Sober gewoontes en 'n professionele werksetiek Goeie gesondheid – moet items van ±30kg kan hanteer e naan PDP vereistes voldoen Ouderdom: 25 jaar of ouer Netheid op homself (voorkoms) asook die voertuig & stoor Vurkhyser lisensie sal 'n voordeel wees Stiptelik, Eerlik, betroubaar & goeie maniere Goeie kommunikasievaardighede Rekenaarvaardigheid sal ‘n bonus wees Moet onder druk kan werk & Instruksies kan uitvoer

AANSOEKE

SLUITINGSDATUM: 26 APRIL 2025

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word. Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013.

09 Apr 2025;   from: gumtree.co.za