Description:
Is jy geïnteresseerd in n 12-Maande Motorverkope Leerprogram gefokus op Voertuigverkope?Die suksesvolle kandidaat sal aansluit by n bekende handelaarsonderneming waar hulle alle nodige vaardighede sal aanleer om n bekwame Voertuig verkoopsverteenwoordiger te word. Alle opleiding sal voorsien word as deel van hierdie 12-maande leerprogram.
Vereistes:
Graad 12 (matriek) Tersiêre kwalifikasie is noodsaaklik Minimum van 1-3 jaar werkservaring sal voordelig wees Uitstekende numeriese vaardighede is vereis Geldige Bestuurslisensie is noodsaaklik (nie onderhandelbaar nie) MOET ONMIDDELLIK BESKIKBAAR WEES OM TE BEGIN Oor jou:
Goeie kommunikasievaardighede (mondeling en skriftelik) Uitgaande persoonlikheid met goeie interpersoonlike vaardighede Doelgerig en selfgemotiveerd Goeie netwerkvaardighede Spanwerker
Doen nou aanlyn aansoek by:
08 Apr 2025;
from:
gumtree.co.za