Description:
'n Gevestigde kaste maatskappy in Brackenfell bied 'n tydelike kontrak aan vir 'n "Solid wood machinist". Die moontlikheid bestaan om dit 'n permanente kontrak te maak. Vorige ondervinding is 'n vereiste. Suksesvolle kandidaat moet bereid wees om 6 dae per week te werk. Kennis en ondervinding van die masjiene wat gepaard gaan met die werk, soos 'n thicknesser, spindill en panel saw is 'n vereiste. Bestuurderslisensie sal tot voordeel wees, maar nie vereiste. Email CV's met verwysings telefoonnommers na juliana@uniquekitchens.co.za
Indien jy nie die nodige ondervinding het nie, moet asseblief nie aansoek doen nie.
04 Apr 2025;
from:
gumtree.co.za