Description:
Gasvryheidstudies Onderwyser
Posbenaming:
Gasvryheidstudies Onderwyser
Arbeidsveld:
Onderwys
Area:
Makhado, Limpopo (Louis Trichardt)
Indiensnemingsdatum:
2025-04-08
Kort Beskrywing van Pos:
'n Dinamiese en passievolle Graad 10 en 11 Gasvryheidstudies onderwyser in onderrigtale Afrikaans en Engels. Hierdie pos sluit ook LO Sport, restaurantbestuur, voorraadaankope en beheer in, asook die aanbieding van praktiese lesse en assessering asook buitemuurse afrigting.
Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:
- Onderwys in Gasvryheidstudies vir Graad 10 en 11
- LO Sport
- Restaurantbestuur
- Voorraadaankope en beheer
- Praktiese lesse aanbied
- Assessering: Opstel en merk van vraestelle, voorbereiding van lesplanne en klasaanbieding
- Buitemuurse afrigting
- Restaurantaande as deel van buitemuurse verpligtinge
Kritiese Vereistes:
- Dinamiese, hardwerkende persoon
- Passievol en lojaal teenoor die skool
- Werkstrots
- Toepaslike kwalifikasies
- SACE geregistreerd
Voordelige Vereistes:
- Vorige ervaring in die onderwysveld
- Ervaring in nasien van die NSS Eksamen
- Sace Registrasie
Vaardighede:
- Leiding en bestuur
- Organiseringsvaardighede
- Klasbestuur
Basiese Eienskappe:
- Passievol
- Gedrewe
- Energiek
- Lojaal
- Moet kan leiding neem
Spesifieke Verbode Aspekte:
- Geen kriminele rekord nie
Gewone Werkure en Dae:
- Maandag tot Vrydag: 6:45 - 14:00
- Maandag tot Vrydag: 14:00 - 17:00 (Buitemuurs)
- Saterdae (Sport)
Verlof:
- Gewone Jarelikse Verlof: 1 dag vir elke 17 dae gewerk
- Siekverlof: 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus
- Gesinsverlof: 3 dae per jaarlikse verlofsiklus
- Kraamverlof: 4 maande onbetaald
Duur van Kontrak:
- Jaarliks word dit hernu
- Beëindigingsdatum van pos: 2025-12-31
Vergoedingstipe:
- Maandeliks
Werknemer se Diensgeld:
- Netto: R 21 006.79
Frekwensie van Besoldiging:
- Maandeliks
Moontlikheid van Bevordering in die Pos:
Ja, departementeel
As jy 'n passie het vir onderwys en 'n liefde vir gasvryheid, nooi ons jou uit om aansoek te doen en deel te word van 'n dinamiese span vir die toekoms van ons jeug!
Hospitality Studies Teacher
Position Title:
Hospitality Studies Teacher
Field of Work:
Education
Location:
Makhado, Limpopo (Louis Trichardt)
Employment Date:
2025-04-08
Short Description of Position:
A dynamic and passionate teacher for Grade 10 and 11 Hospitality Studies, teaching in Afrikaans and English. This position also includes Life Orientation (LO) Sport, restaurant management, inventory purchasing and control, as well as the delivery of practical lessons, assessment, and extracurricular coaching.
Position Duties and Key Responsibilities:
- Teaching Hospitality Studies for Grade 10 and 11
- LO Sport
- Restaurant management
- Inventory purchasing and control
- Delivering practical lessons
- Assessment: Setting and marking of examinations, preparing lesson plans, and classroom delivery
- Extracurricular coaching
- Restaurant evenings as part of extracurricular obligations
Critical Requirements:
- Dynamic, hard-working individual
- Passionate and loyal to the school
- Work pride
- Relevant qualifications
- SACE registered
Preferred Requirements:
- Previous experience in the education field
- Experience in marking the NSS Examination
- SACE Registration
Skills:
- Leadership and management
- Organizational skills
- Classroom management
Basic Characteristics:
- Passionate
- Driven
- Energetic
- Loyal
- Must be able to take the lead
Specific Prohibited Aspects:
- No criminal record
Regular Working Hours and Days:
- Monday to Friday: 6:45 AM - 2:00 PM
- Monday to Friday: 2:00 PM - 5:00 PM (Extracurricular)
- Saturdays (Sport)
Leave:
- Annual Leave: 1 day for every 17 days worked
- Sick Leave: 30 sick leave days in a 3-year cycle
- Family Leave: 3 days per annual leave cycle
- Maternity Leave: 4 months unpaid
Duration of Contract:
- Renewable annually
- End date of position: 2025-12-31
Salary Type:
- Monthly
Employee's Net Salary:
- R 21,006.79
Frequency of Payment:
- Monthly
Possibility of Promotion in the Position:
Yes, departmental
If you have a passion for education and a love for hospitality, we invite you to apply and become part of a dynamic team for the future of our youth!
Requirements:
- Onderwys in Gasvryheidstudies vir Graad 10 en 11
- LO Sport
- Restaurantbestuur
- Voorraadaankope en beheer
- Praktiese lesse aanbied
- Assessering: Opstel en merk van vraestelle, voorbereiding van lesplanne en klasaanbieding
- Buitemuurse afrigting
- Restaurantaande as deel van buitemuurse verpligtinge
- Dinamiese, hardwerkende persoon
- Passievol en lojaal teenoor die skool
- Werkstrots
- Toepaslike kwalifikasies
- SACE geregistreerd
- Vorige ervaring in die onderwysveld
- Ervaring in nasien van die NSS Eksamen
- Sace Registrasie
- Leiding en bestuur
- Organiseringsvaardighede
- Klasbestuur
- Passievol
- Gedrewe
- Energiek
- Lojaal
- Moet kan leiding neem
- Geen kriminele rekord nie
- Maandag tot Vrydag: 6:45 - 14:00
- Maandag tot Vrydag: 14:00 - 17:00 (Buitemuurs)
- Saterdae (Sport)
- Gewone Jarelikse Verlof: 1 dag vir elke 17 dae gewerk
- Siekverlof: 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus
- Gesinsverlof: 3 dae per jaarlikse verlofsiklus
- Kraamverlof: 4 maande onbetaald
- Jaarliks word dit hernu
- Beëindigingsdatum van pos: 2025-12-31
- Maandeliks
- Netto: R 21 006.79
- Maandeliks
- Teaching Hospitality Studies for Grade 10 and 11
- LO Sport
- Restaurant management
- Inventory purchasing and control
- Delivering practical lessons
- Assessment: Setting and marking of examinations, preparing lesson plans, and classroom delivery
- Extracurricular coaching
- Restaurant evenings as part of extracurricular obligations
- Dynamic, hard-working individual
- Passionate and loyal to the school
- Work pride
- Relevant qualifications
- SACE registered
- Previous experience in the education field
- Experience in marking the NSS Examination
- SACE Registration
- Leadership and management
- Organizational skills
- Classroom management
- Passionate
- Driven
- Energetic
- Loyal
- Must be able to take the lead
- No criminal record
- Monday to Friday: 6:45 AM - 2:00 PM
- Monday to Friday: 2:00 PM - 5:00 PM (Extracurricular)
- Saturdays (Sport)
- Annual Leave: 1 day for every 17 days worked
- Sick Leave: 30 sick leave days in a 3-year cycle
- Family Leave: 3 days per annual leave cycle
- Maternity Leave: 4 months unpaid
- Renewable annually
- End date of position: 2025-12-31
- Monthly
- R 21,006.79
- Monthly