Description:
Is jy opsoek na n goeie geleentheid om ekstra geld te verdien op n deeltydse basis? Ons stel tans nuwe mense aan. Meestal naweek en aand werk, by funksies en konferensies. Moet woonagtig wees in Paarl of Bellville area. Eie vervoer n groot voordeel, petrol geld word aan drywers gegee. Vorige waiter en barman ondervinding noodsaaklik. As jy vol energe is, stuur asb jou CV na jtevents@lantic.net
28 Mar 2025;
from:
gumtree.co.za