Description:
ð§ Spray Tegnikus / Spray Technician – Vervaardigingsbedryf (Paarl)Ons kliënt is op soek na 'n ervare Spray Tegnikus / Toesighouer om hul vervaardigingspan te lei. Hierdie rol vereis diepgaande kennis van spray tegnieke en -prosesse, asook die vermoë om 'n span effektief te bestuur in 'n vinnige en dinamiese werksomgewing.Vereistes:
â Minstens 5 jaar ervaring in spray tegnieke en -toerusting binne die vervaardigingsbedryfâ Sterk leierskap- en organisatoriese vaardighede
â Die vermoë om probleme vinnig en effektief op te los
â Goeie kennis van kwaliteitskontrole en standaarde
â Ouderdom: 30 jaar of ouer
â Minimum salaris: Onderhandelbaar, dis n senior posisie wat beteken sterker paket.
Hoe om aansoek te doen:
ð© Stuur jou CV na: chris@vinerecruitment.co.zað Sluit in:
âï¸ Onlangse foto
âï¸ Huidige salaris en verwagting
âï¸ Beskikbaarheid / Kennisgewingstyd
ð¢ Sluit aan by ‘n toonaangewende span waar jou vaardighede waardeer word!
13 Mar 2025;
from:
careers24.com