Where

Spray Technician / Spray Tegnikus

Vine Recruitment
Cape Town Full-day Full-time

Description:

ð§ Spray Tegnikus / Spray Technician – Vervaardigingsbedryf (Paarl)Ons kliënt is op soek na 'n ervare Spray Tegnikus / Toesighouer om hul vervaardigingspan te lei. Hierdie rol vereis diepgaande kennis van spray tegnieke en -prosesse, asook die vermoë om 'n span effektief te bestuur in 'n vinnige en dinamiese werksomgewing.

Vereistes:

â Minstens 5 jaar ervaring in spray tegnieke en -toerusting binne die vervaardigingsbedryf
â Sterk leierskap- en organisatoriese vaardighede
â Die vermoë om probleme vinnig en effektief op te los
â Goeie kennis van kwaliteitskontrole en standaarde
â Ouderdom: 30 jaar of ouer
â Minimum salaris: Onderhandelbaar, dis n senior posisie wat beteken sterker paket.

Hoe om aansoek te doen:

ð© Stuur jou CV na: chris@vinerecruitment.co.za
ð Sluit in:
âï¸ Onlangse foto
âï¸ Huidige salaris en verwagting
âï¸ Beskikbaarheid / Kennisgewingstyd
ð¢ Sluit aan by ‘n toonaangewende span waar jou vaardighede waardeer word!
13 Mar 2025;   from: careers24.com

Similar jobs

  • Vine Recruitment
  • Cape Town
ð§ Spray Tegnikus / Spray Technician – Vervaardigingsbedryf (Paarl)Ons kliënt is op soek na 'n ervare Spray Tegnikus / Toesighouer om hul vervaardigingspan te lei. Hierdie rol vereis diepgaande kennis van spray tegnieke en -prosesse, asook die vermoë...
14 hours ago
  • Vine Recruitment
  • Cape Town

Description:

ð§ Spray Tegnikus / Spray Technician – Vervaardigingsbedryf (Paarl)Ons kliënt is op soek na 'n ervare Spray Tegnikus / Toesighouer om hul vervaardigingspan te lei. Hierdie rol vereis diepgaande kennis van spray tegnieke en -prosesse, ...