Where

Dieselwerktuigkundige (Trekkers & Landbou-Toerusti

Job Placements
Maile Full-day Full-time

Description:

Dieselwerktuigkundige (Trekkers & Landbou-Toerusting) Graafwater

Die Dieselwerktuigkundige sal verantwoordelik wees vir die herstel en instandhouding van landboumasjinerie volgens gehaltestandaarde.

Vereistes:

Gekwalifiseerde Dieselwerktuigkundige 3-5 Jaar ervaring in die landbousektor (voordelig) Kennis van meganiese en elektriese herstelwerk Geldige Kode 08 Bestuurslisensie en eie vervoer Sobere gewoontes en skoon kriminele rekord Eerlik en betroubaar

Pligte:

Herstel en instandhouding van verskeie landboumasjiene Hou werkarea en gereedskap netjies en in goeie toestand Bestuur tyd en onderdele effektief Hou rekord van onderdele en smeermiddels wat gebruik word Rapporteer toerustingfoute en ekstra herstelwerk Voltooi werkverslae en hou by gesondheid- en veiligheidsregulasies Werk doeltreffend om maandelikse bonusse te verdien

Eienskappe:

Sterk kommunikasie- en probleemoplossingsvaardighede Noukeurige en georganiseerde werkstyl Vermoë om verskeie take te hanteer Selfgedrewe en positief
11 Mar 2025;   from: gumtree.co.za