Description:
Groeiende ouditfirma in Bellville is opsoek na 'n jong dinamiese persoon onder die ouderdom van 30 om by ons bestaande ouditspan aan te sluit.
Opleiding sal intern by die kantoor plaasvind.
Daaglikse take sal die volgende insluit, maar nie beperk tot wees nie:
- Boekhouding op Pastel en Xero.
- Opstel van state en werkspapiere op Caseware.
- Bystand en hulp tydens oudits.
- Voltooiing van belasting beramings en belasting opgawes.
- Belasting administrasie.
Die pos bied 'n veelsydige werksgeleentheid vir iemand om te sien hoe 'n ouditeurfirma werk en ook met verskeie kliënte te werk in verskillende industrieë. Die pos het geen opsie op vanaf die huis te werk nie en is 'n voltydse pos op die kantoor se perseel. Kandidate met eie vervoer sal voorkeur kry, maar is nie noodwendig 'n vereiste nie, solank die kandidaat toegang tot betroubare vervoer het. Studente wat tans in die veld studeer sal ook voorkeur kry.
Requirements:
- Tweetalig.
- Rekenaar geletterd.
- Goeie kommunikasie vaardighede hê.
- Moet in 'n span en met ander mense kan werk.
- Moet met kliënte kan werk.
- Professionele gedrag en voorkoms.
- Minimum vereiste is matriek met rekeningkunde of intensie om tans in veld te studeer.