Where

Verpleegkundige

Ayanda Mbanga Communications
Cape Town Full-day Full-time

Description:

VERPLEEGKUNDIGE
Huis Aristea (Durbanville)

Huis Aristea in Durbanville is ‘n program van Badisa en beskik oor ‘n vakature vir ‘n Verpleegkundige.

Die posbekleër moet oor die volgende beskik:

  • Bewese ervaring van die fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestande van ouer persone asook die toepassing en bestuur van gehalte mediese dienste en versorging vir ouer persone en die benadering daartoe
  • Sterk leierseienskappe, bestuur van verpleegpersoneel en versorgers
  • Uitstekende verpleegsorgvaardighede
  • Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en die beheer daarvan
  • Goeie menseverhoudinge
  • Vermoë om binne spanverband te funksioneer en te bestuur
  • Verantwoordelik en gemotiveerd
  • Goeie kommunikasievermoëns in Afrikaans en Engels
  • Rekenaarvaardighede in MS Word, Excel en Outlook
  • Geregistreer by SANC met persoonlike indemniteitsversekering
  • Vyfdag-werksweek.

Verantwoordelikhede sluit in:

  • Voldoen aan die Wet op Verpleging / Bestek van Praktyk en die Wet op Ouer Persone
  • Fasilitering van mediese personeel
  • Fasilitering en versorging van inwoners
  • Skakeling met familielede van inwoners
  • Handhaaf norme en standaarde vir versorging van ouer persone.

Huis Aristea bied die volgende diensvoordele aan die suksesvolle kandidaat:

  • Onderhandelbare salaris binne Badisa-riglyne
  • Pensioenfonds
  • Mediese fonds
  • Ruim verlofvoordele
  • Aangename werksomstandighede en -omgewing.

Adres: Huis Aristea, Queenstraat 5, Durbanville

Diensaanvaarding: 1 Mei 2025 of so spoedig moontlik daarna

Sluitingsdatum: Maandag, 17 Maart 2025

Stuur ’n volledige CV met bewys van SANC-registrasie aan die Bestuurder by manager@aristea.org.za

Die bestuur behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien ‘n geskikte kandidaat nie gevind word nie.

Requirements:

  • Bewese ervaring van die fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestande van ouer persone asook die toepassing en bestuur van gehalte mediese dienste en versorging vir ouer persone en die benadering daartoe
  • Sterk leierseienskappe, bestuur van verpleegpersoneel en versorgers
  • Uitstekende verpleegsorgvaardighede
  • Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en die beheer daarvan
  • Goeie menseverhoudinge
  • Vermoë om binne spanverband te funksioneer en te bestuur
  • Verantwoordelik en gemotiveerd
  • Goeie kommunikasievermoëns in Afrikaans en Engels
  • Rekenaarvaardighede in MS Word, Excel en Outlook
  • Geregistreer by SANC met persoonlike indemniteitsversekering
  • Vyfdag-werksweek.
  • Voldoen aan die Wet op Verpleging / Bestek van Praktyk en die Wet op Ouer Persone
  • Fasilitering van mediese personeel
  • Fasilitering en versorging van inwoners
  • Skakeling met familielede van inwoners
  • Handhaaf norme en standaarde vir versorging van ouer persone.
  • Onderhandelbare salaris binne Badisa-riglyne
  • Pensioenfonds
  • Mediese fonds
  • Ruim verlofvoordele
  • Aangename werksomstandighede en -omgewing.
04 Mar 2025;   from: careers24.com

Similar jobs

  • Ayanda Mbanga Communications
  • Cape Town
... nie gevind word nie. Requirements: VERPLEEGKUNDIGE Huis Aristea (Durbanville) Huis Aristea ... kandidaat nie gevind word nie. VERPLEEGKUNDIGE Huis Aristea (Durbanville) Huis Aristea ... kandidaat nie gevind word nie. VERPLEEGKUNDIGE Huis Aristea (Durbanville) Huis ...
9 days ago
  • Ayanda Mbanga Communications
  • Cape Town
Description: VERPLEEGKUNDIGE Huis Aristea (Durbanville) Huis Aristea ... en beskik oor ‘n vakature vir ‘n Verpleegkundige. Die posbekleër moet oor die ...